Jonges blink uit in “Tour de Gat” bergfietswedren

By: DebtSafe
 
PRETORIA, South Africa - July 29, 2015 - PRLog -- Meer as 220 fietsryers het die afgelope naweek aan die Limpopo DebtSafe Skole Bergfietsreeks in Phalaborwa deelgeneem. Die resies was die eerste van vier wedrenne waarna die Limpopo-span gekies gaan word om die provinsie op nasionale vlak later die jaar te gaan verteenwoordig.

“Kinders wat aan die wedrenne deelneem is baie entoesiasties en ons besef dat bergfietsry as ‘n sport in gewildheid toeneem. DebtSafe het in hierdie reeks betrokke geraak om die belangrikheid van gesondheid en fiksheid onder kinders van alle ouderdomme te bevorder,” sê Hein du Plessis, Besturende Direkteur van DebtSafe.

Die uitslae van die Tour te Gat was:

Jeug Seuns kategorie:

Carel Smit (Gr9) – 3de

Junior Dogters kategorie:

Lané du Plessis (Gr 12) – 4de

“Nipper” Seunskategorie:

Stephan Bekker – 6de

Ruben van Tonder – 10de

Johanno van Tonder – 18de

“Sprogs” Seunskategorie:

Johan Mostert – 16de

SJ van Heerden – 21de

Sub-Jeug Seuns kategorie:

Arno Smit – 2de

Die volgende wedren Tour de Lake vind plaas op 15 Augustus by Stanford Lake College naby Haenertsburg.

Besoek gerus ons webtuiste www.limpopomtb.co.za vir meer inligting of e-pos Johan van Dijkhorst by limpoposchoolmtb@debtsafe.co.za

Contact
Liza du Plessis
***@debtsafe.co.za
End
Source:DebtSafe
Email:***@debtsafe.co.za
Tags:DebtSafe, Mountain Biking
Industry:Hobbies, Sports
Location:Pretoria - Gauteng - South Africa
Account Email Address Verified     Account Phone Number Verified     Disclaimer     Report Abuse
? News
Trending
Most Viewed
Daily News



Like PRLog?
9K2K1K
Click to Share